Wiele2Wiele gesels oor nuwe BMW X1 en ikoniese 3-reeks

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor BMW se splinternuwe X1 en sy opgeknapte ikoniese 3-reeks. Hulle gesels ook oor Suzuki se S-Presso, Suid-Afrika se goedkoopste motor.

Motorskrywer Justus Visagie gesels oor ’n nuwe elektriese rekord wat hy opgestel het van Kaapstad na Johannesburg en Jeanette gesels dan met ’n dame wat net so passievol oor haar wiele is soos sy.

BMW se splinternuwe X1 en opgeknapte 3-Reeks ikoon is hier en vir die goedkoopste nuwe voertuig wat jy in SA kan koop, kan jy kyk na Suzuki se S-Presso. Motorskrywer, Justus Visagie, gesels oor ’n nuwe elektriese rekord wat hy opgestel het van Kaapstad na Johannesburg en Jeanette gesels dan met ’n dame wat net so passievol oor haar wiele is soos sy. Vir #2wiele gee Nicol verslag oor sy ‘gehospitaliseerde’ Ducati 1098 en as ’n troosprys, staan daar nou ook ‘n Honda Blackbird in die motorhuis.BMW's all-new X1 and refreshed 3-Series icon is here and for the cheapest new vehicle you can buy in SA, look no further than Suzuki's S-Presso. Motor writer, Justus Visagie, talks about a new electric record he set from Cape Town to Johannesburg and Jeanette then talks to a lady who is just as passionate about her wheels as she is. For #2wheels Nicol gives an update on his ‘hospitalized’ Ducati 1098 and as a consolation prize, there is now also a Honda Blackbird in the garage.BMW South Africa #BMWX1 #BMW3SeriesSuzuki SA #SuzukiSPresso #SPresso #DoYouEV Now #evnow Netstar Mercedes-Benz South Africa ##EQS450Plus #BMWSouthAfrica #i4M50getWorth www.getworth.co.za #IlhaamSaban???? #BMWSouthAfrica #SuzukiSA #JustusVisagie #BMWSA #getWorthSA Iseecreative – Video & Design #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 Beaufort West RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, March 7, 2023

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.