Wiele2Wiele gesels oor nuwe Tucson en C3

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Wiele2Wiele het drie bekendstellings bygewoon – Hyundai se nuwe Tucson N Line, Citroën se C3 en Honda se Transalp-motorfiets. Hulle gaan ry ook met Renault se Koleos en vertel vir jou wat daardie rooi knoppie op sekere stuurwiele doen.

Drie bekendstellings – Hyundai se nuwe Tucson N Line, Citroen se C3 en Honda se Transalp motorfiets. Ons gaan ry ook met Renault se Koleos en vertel vir jou wat daardie rooi knoppie op sekere stuurwiele doen.Three launches – Hyundai's new Tucson N Line, Citroen's C3 and Honda's Transalp motorcycle. We also drive Renault's Koleos and tell you what that red button on certain steering wheels does.Hyundai South Africa #TucsonNLine #HyundaiTucsonNLineCitroën #C3 #CitroenC3Renault South Africa #Koleos #RenaultKoleosHonda SA #HondaTransalp #XL750 #DanielPienaar???? #HyundaiSA #CitroenSA #RenaultSA #HondaSA BeamProductions Pty LtdMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm RADIO GAMKALAND RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, May 31, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.