Wiele2Wiele gesels oor Volvo C40 Recharge

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week vir Wiele2Wiele word daar gesels oor die onthulling van Volvo se nuwe elektriese C40 Recharge, hulle gaan ry met Isuzu se D-Max V-Cross dubbelkajuitbakkie en hulle monde hang oop oor Ford se nuwe Everest. Daar word ook gekyk na die verskil tussen kW en NM en vir 2wiele word die Suzuki GSX S100 op die proef gestel.

Volvo se pragtige nuwe elektriese C40 Recharge motor word onthul en ons gaan ry met Isuzu se D-Max V-Cross dubbelkajuit bakkie, wat met een voet in die handelsvoertuigsegment staan en met ‘n ander in die leefstylbakkie-segment. Ons monde hang ook oop oor Ford se derde generasie nuwe Everest. Die slim-een in die span verduidelik die verskil tussen kW en Nm en ‘n ander een, swaai sy been oor ’n Suzuki GSX S100 motorfiets.Volvo's beautiful new electric C40 Recharge car is unveiled and we drive Isuzu's D-Max V-Cross double cab bakkie, which stands with one foot in the commercial vehicle segment and with another in the lifestyle bakkie segment. Our mouths also fell open about Ford's third generation new Everest. The smart one in the team explains the difference between kW and Nm and another one, swung his leg over a Suzuki GSX S100 motorcycle.Volvo Car South Africa #VolvoC40Recharge #C40Recharge 100# Electric 0% LeatherISUZU South Africa #IsuzuDMax #DmaxVCross #BoldMaxFord Motor Company #FordEverest #Everest #NextGenEverestSuzuki Motorcycles South Africa #SuzukiGSXS1000 #GSXS1000???? #VolvoSA #IsuzuSA #FordSA #SuzukiMotorcyclesSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.66 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, February 21, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.