Wiele2Wiele: Hyundai se Staria Multicab bekendgestel

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan Wiele2Wiele op hulle eerste bekendstelling vir 2022, met die Hyundai Staria Multicab. Hulle gaan ry ook met die Audi SQ5 TSFI Quattro wat gly oor die pad en met Kia se intreemodel die Sonet LX, wat beslis nie intree is nie.

‘n Ruimetuig wat veeldoelig is, ‘n subtiele V6 wat gly oor die pad en ‘n intreemodel wat beslis nie intree is nie. Ons vertel jou hoe ABS-remme werk en gesels oor #2wiele wat nie ‘n motorfiets is nie.A multi-purpose spacecraft, a subtle V6 that glides across the road and an entry-level model that is not entry-level. We tell you how ABS brakes work and talk about #2wheels, but it is not motorcycles. Hyundai South Africa #HyundaiStariaMulticab #HyundaiStaria #StariaMulticab Audi South Africa #AudiSQ5 #SQ5TSFI #Quattro #tiptronic Kia South Africa #KiaSonet #Sonet #SonetLX #BeginYourSUVLifeWOW E-Bikes www.wowebikes.co.za ???????? #HyundaiSA #Wiele2Wiele #KiaSA #WOWeBIKESTip of the Week: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg 93.6 FM Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, February 1, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Annelize ·

Skreeulelik! Weet nie wie het dit ontwerp nie, maar ek hoop nie hy ontwerp in sy lewe weer iets nie.

Vonkprop ·

Ek ry ‘n Hyundai en ek sak my kop in skaamte oor hierdie ontwerp.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.