Wiele2Wiele kry Jan Alleman se indrukke van die Brezza, Caravelle

Suzuki se nuwe Vitara Brezza. Foto: Dawie Senekal

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week hoor Wiele2Wiele wat dink Dawie Senekal van Suzuki se nuwe Vitara Brezza, Carl gaan ‘vlieg’ besigheidsklas met Volkswagen se luukse Caravelle, hulle gesels oor 3-silinder enjins en raak opgewonde oor die koms van KTM se 1290-modelle.

Wiele-Blitz van 2 Maart 2021

‘n Nuwe buksie gaan eet druiwe in Piketberg terwyl ‘n sitkamer-op-wiele die langpad vat George toe. Die klank van hierdie tipe enjin is uniek en ons raak opgewonde oor nuwe #2wiele wat oppad is. This new compact SUV is eating grapes in Piketberg whilst a lounge-on-wheels takes the long road to George. The sound of this type of engine is unique and we get excited about new #2wheels that are on their way.Listen here / Luister hier: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-kry-jan-alleman-se-indrukke-van-die-brezza-caravelle/Suzuki SA #VitaraBrezza #ItJustGetsBrezzaVolkswagen #VWCaravelle #VWT61Range #Caravelle#3SilinderEngine #NicolLouwKTM Paarl #ClintonPienaar KTM South Africa SuperBike Magazine South Africa???? #Wiele2Wiele #VWSA #VolkswagenSA #KTMSA #KTMPaarlTip of the week footage: Videvo.net – Free Stock FootageMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Elan Global Radio Radio Suid Afrika ®

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, March 2, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.