Wiele2Wiele liries oor BMW se M3 Competition

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week raak die Wiele2Wiele-span liries oor BMW se M3 Competition-sedan en hulle gaan ry in stilte met Volkswagen se elektriese e-Golf. Daar is ook ‘n nuwe kompakte sportnuts om van te kies – Renault se Kiger.

Vir hierdie een gaan jy bestuursvernuf moet hê en die ander een gaan jy sien, maar nie hoor aankom nie. Daar is ook nog ‘n kompakte sportnuts om van te kies en hulle wil die kompetisie ore aansit. Dan gesels ons oor aandryfstelsels en ons #2wiele man hou ons op hoogte van al die jongste nuus. For this one, you will need to have driving skills and the other one you will see, but not hear. There is also another compact SUV to choose from and they want to give the competition a run for their money. We talk about drive systems and our #2wheels man keeps us informed of all the latest news.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-liries-oor-bmw-se-m3-competition/BMW South Africa #BMWM3 #M3 #BMWM3Competition #M3SedanVolkswagen #VWeGolf #eGolf #electricRenault South Africa #RenaultKiger #Kiger #AllNewKiger #RenaultKigerMakeTheMoodKTM Paarl #ClintonWiele #2wiele #LatestMotorcycleNews???? #BMWSA #PressBMWGroup #VolkswagenSA #RenaultSA #KTMPaarl #KTMMediaTip of the Week: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, September 14, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.