Wiele2Wiele: Nuwe Kia Seltos, BMW X2 bekend gestel

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Dit was ’n besige week vir Wiele2Wiele – die nuwe Kia Seltos is bekendgestel, asook die splinternuwe BMW X2.  Daar was ook ’n Stellantis-dag met ’n klomp interessanthede.  Vir die motorwaarde-wenk word die vraag beantwoord  –  kan jy ’n voertuig aanlyn koop? Dit is dan motorsport-aksie vir die eerste rondte van die ‘SA Rally-Raid Championship’ (SA Veldren -kampioenskap) en die nuwe NWM Ford Ranger ‘Ultimate’-bakkie word bekendgestel.

Wiele-Blitz | Kia Seltos | Stellantis Media Day | BMW X2

’n Dol week – die nuwe Kia Seltos word bekendgestel, asook die splinternuwe BMW X2. Daar was ook ’n 'Stellantis Experience Day', met ’n klomp interessanthede. Vir die motorwaarde-wenk word die vraag beantwoord – kan jy ’n voertuig aanlyn koop? Die nuwe NWM Ford Ranger ‘Ultimate’ bakkie word bekendgestel en dan is dit motorsport-aksie, met die eerste rondte van die ‘SA Rally-Raid Championship’.Kia South Africa #KiaSeltos #ownjourney #NewKiaSeltos #MovementThatInspiresStellantis #stellantisexperience #stellantismedia #opel #Jeep #fiat #FiatProfessional #Citroen #alfaromeo #abarth #peugeotBMW South Africa #BMWX2 #THEX2getWorth #motorwaardewenk www.getworth.co.zaNeil Woolridge Motorsport Ford Rally-Raid Team South African Rally-Raid Championship #sarrc #Nkomazi400???????? #kiasouthafrica #stellantissa Blackie Swart #TorqueTheTalk #bmwsa #Wiele2Wiele #getworthsa #FordSouthAfrica #neilwoolridgemotorsport #southafricanrallyraidchampionship Wilmarie Janse van Rensburg

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, April 24, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.