Wiele2Wiele: Peugeot 208 vs. Hyundai Creta

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week tydens Wiele2Wiele is daar ‘n kompetisie tussen twee kompakte sportsnutse – Peugeot se 2008 en Hyundai se Creta. Daar word met Toyota se Land Cruiser Prado in die boendoes gaan ry, daar is ‘n lusmakertjie vir die volgende episode van Perdekrag en hulle gesels oor die ‘CEO Wheelchair Challenge’.

Wiele-Blitz van 9 Maart 2021

Spieëltjie aan die wand kondig aan wie wen die skoonheidskompetisie, ‘n ander een wen die praktiese kompetisie en dan skuif ons van die teer af tot in die boendoes met hierdie bekende.#JeanetteK is hierdie keer die een wat lag vir ‘n modder-vol #BrendonS en #2wiele is ‘n uitdaging wat ‘n verskil wil maak. Mirror on the wall announces who wins the beauty contest, another one wins the practical competition and then we move from the tar to the bundu with this famous SUV.#JeanetteK is laughing this time for #BrendonS being full of mud and #2wheels are a challenge that wants to make a difference.KYK Episode 2 van #PERDEKRAG hier en lag saam: https://youtu.be/AdxNk_tTdAsPerdekrag #PerdekragEpisode2 Dapper Media Forum Films #perdekrag #motorprogam #bmwsouthafrica #suzukisa #redstarraceway #watswaaijy #forumfilms #maroelamedia #dappermediaPeugeot #Peugeot2008Hyundai South Africa #HyundaiAllNewCreta #HyundaiCretaToyota SA #LandCruiserPrado #PradoSBS Tanks #CEO #DelayneGray Little Eden Society #CEOWheelchairChallenge www.littleeden.org.za #BuildForBetter www.buildforbetter.co.za???? #PeugeotSA #HyundaiSA #ToyotaSA #Perdekrag #ForumFilms #SBSHoldings #Maroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Elan Global Radio Radio Suid Afrika ®

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, March 9, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.