Wiele2Wiele raak nostalgies oor ikoniese 2000GT

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week in Wiele2Wiele gaan die span terug in tyd en raak nostalgies oor Toyota se ikoniese 2000GT en ’n 007-ster. Hulle gee vir jou ’n voorsmakie van Baic se Beijing X55, praat met ’n dinamiese vrou by getWorth en kry hoendervel as hulle sien wat nou in hierdié motorhuis staan.

Ons gaan terug in tyd en raak nostalgies oor Toyota se ikoniese 2000GT en ’n 007-ster. Ons kry ook ’n voorsmakie van Baic se Beijing X55, praat met ’n dinamiese vrou by getWorth en kry hoedervel as ons sien wat nou in hierdie motorhuis staan. We go back in time and get nostalgic about Toyota's iconic 2000GT and a 007 star. We also get a taste of Baic's Beijing X55, talk to a dynamic woman at getWorth and get goosebumps when we see what’s standing in this garage now. Toyota SA #2000GT #Toyota2000GT #Restored #007 #JamesBond2000GT #YouOnlyLiveTwiceBAIC South Africa #BeijingX55 #Beijingcars #TransformYourWorldgetWorth www.getworth.co.za ???? #ToyotaSA #BaicSA getWorth: Iseecreative – Video & Design #getWorth #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, October 25, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.