Wiele2Wiele ry met Audi se R8 Spyder V10

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Audi se R8 Spyder V10, gaan op ‘n avontuur saam met Avontuur Afrika, gesels oor bymiddels en gee vir jou al die jongste motorfietsnuus.

Audi R8 Spyder V10

Hierdie week vir #Wiele2Wiele – daar is min dinge wat sulke unieke musiek kan maak soos 'n 5,2L V10 enjin! This week for #W2W – the music made by a 5,2L V10 engine is absolutely unique!Audi South Africa #AudiR8 #AudiR8Spyder #R8SpyderV10 #Quattro???? Iseecreative – Video & Design Venue: Willowbridge Shopping Centre Wiele2Wiele number plates: Kontra Signs Cape Town

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, August 3, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.