Wiele2Wiele ry met Audi se vinnigste Q nog

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Audi se vinnigste Q nog – die RS Q8. Hulle gaan rits ook rond met die Mazda CX-30 en gesels oor die nuwe VW Golf 8 GTi. Daar is ook brandstofbesparingswenke en 2Wiele-nuus.

Wiele-Blitz van 27 Julie 2021

Die vinnigste Q, dan een wat nie ‘n 3 of 5 is nie maar tussenin en daarna gesels ons Vrr-Pha! Daar is ook besparingswenke en #2wiele.The fastest Q, then one that is not a 3 or a 5 but in between and then we talk Vrr-Pha! There are also saving tips and #2wheels.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-ry-met-audi-se-vinnigste-q-nog/Audi South Africa #AudiRSQ8 #RSQ8 #AudiRSQ8TFSI #quattroMazda Southern Africa #MazdaCX30 #CX30 #AllNewMazdaCX30Volkswagen #Golf8 #VWGolf8GTi #Golf8GTi #GTi #vrrphaFord South Africa #HowToImproveFuelEfficiency???? #Wiele2Wiele #MazdaSA #VolkswagenSA #NicolLouw Tip of the Week: Videvo.net – Free Stock Footage Author: #Khaj1t #FordSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, July 27, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.