Wiele2Wiele ry met blitsige Audi en Mitsubishi se Xpander

Die Audi RS5 Sportback.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Audi se 331kW RS5 Sportback en met Mitsubishi se mooi veeldoelige voertuig, die Xpander. SVI het goeie nuus vir Kapenaars en Dunlop het ‘n nuwe band vir 4×4-entoesiaste. In 2Wiele word daar raad gegee oor wat jy moet doen as booswigte spykers in die pad gooi.

Wiele-Blitz van 29 Junie 2021

RS = bionies, maak nie saak aan watter nommer dit gekoppel is nie. Veeldoelige voertuig beteken prakties en dalk nie altyd mooi nie, maar hierdie een is een vir die oog. Daar is ‘n nuwe band vir 4×4-entoesiaste en ons noem ook wat jy moet doen as jy hierdie spykers in die pad sien.RS = bionic, no matter what number it is linked to. Multipurpose vehicle means practical and maybe not always beautiful, but this one is a looker. There is a new tyre for 4×4 enthusiasts and we also mention what to do when you see these spikes in the road. Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-ry-met-blitsige-audi-en-mitsubishi-se-xpander/Audi South Africa #AudiRS5 #AudiRS5Sportback #RS5Sportback #AudiRS5 #RS5Mitsubishi Motors South Africa #MitsubishiXpander #Xpander #MPVSVI Engineering #SVIEngineering #Armoured #SVICapeTownDunlop Tyres SA #GrandtrekAT3GWLT www.dunloptyres.co.za #LubinOzoux #CEO #SumitomoRubberSA???? #Wiele2Wiele #MitsubishiSA #SVI #DunlopTyresSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, June 29, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.