Wiele2Wiele ry met die Kia Picanto X-line

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Kia se Picanto X-line wat nou opgedollie is en sy kompetisie – Ford se Figo Freestyle. Swart is nou mooi in Toyota se Fortuner, jou voertuig se uitlaatsisteem is nie volledig sonder ‘n mooi ‘tip’ nie en hulle gee raad vir jou motorfiets-projek.

Wiele-Blitz van 23 Februarie 2021

Twee avontuurlustige buksies boks teen mekaar terwyl swart nou mooi is in hierdie gewilde sportnuts. Jou sisteem is nie afgerond sonder ‘n mooi ‘tip’ nie en skuur jou #2Wiele projek mooi.Two adventurous hatches are boxing against each other while black is now beautiful in this popular SUV. Without a nice tip, your system is not rounded off and you can sand your #2Wheels beautiful.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-ry-met-die-kia-picanto-x-line/KIA South Africa #KiaPicanto #PicantoXline #GoThereFord South Africa #FordFigoFreestyle #FigoFreestyleToyota South Africa #ToyotaFortuner #FortunerPowerflow exhausts Bellville www.powerflowbellville.co.za Tel: 0219307717#2Wiele #HondaCB650???? #KiaSA #Wiele2Wiele #FordSA #ToyotaSA #PowerflowBellvilleMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Elan Global Radio Radio Suid Afrika ®

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, February 23, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.