Wiele2Wiele ry met die Mercedes-AMG E63 S

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die Mercedes-AMG E63 S, die Suzuki Swift en gesels oor Kia se nuwe Sonet. Hulle verken ook die Karoo met ‘n Suzuki Ignis en ‘n Suzuki V-Strom DL1050-motorfiets.

Van lank en slap, na ‘n dubbelkleur-buksie en dan ‘n nuweling. Ons gaan verken ook die Karoo sonder ‘n 4×4!From long and sleek, to a two-tone hatch and then a newcomer. We also explore the Karoo without a 4×4!Mercedes-Benz South Africa #MercedesAMGE63S #AMGE63S #E63SSuzuki SA #SuzukiSwift #SwiftKIA South Africa #KiaSonet #Kia#News Renault South Africa Toyota SA#SuzukiKarooAdventure Suzuki SA #SuzukiIgnis #MotorcycleSA #VStrom #DL1050 #VStromDL1050???? #MercedesBenzSA #SuzukiSA #RenaultSA #ToyotaSA #Wiele2WieleMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, May 18, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.