Wiele2Wiele ry met die Porsche 718 Spyder, Hyundai se nuwe Kona

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die Porsche 718 Spyder en Hyundai se nuwe Kona. Hulle praat ook oor energie, Suzuki se V-Strom DL1050-motorfiets en daar is ‘n huldeblyk aan ‘n groot naam in die industrie.

Porsche 718 Boxster Spyder

#WOW Hierdie week se #Wiele2Wiele gaan jou asem wegslaan!Luister hier: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-ry-met-die-porsche-718-spyder-hyundai-se-nuwe-kona/Porsche South Africa #Porsche718BoxsterSpyder #718Spyder #718BoxsterSpyder #Porsche718Spyder???? Iseecreative – Video & DesignVenue: Willowbridge Shopping Centre

Posted by Wiele2Wiele on Monday, July 12, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.