Wiele2Wiele ry met Hyundai se Kona N en i30 N

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Hyundai se vinnige N’s – die nuwe i30 N en die Kona N. Hulle vat ook die langpad met BMW se X3 xDrive20d, gesels oor ‘stop-ry-tegnologie’ en deel hulle eerste-motorfiets-storie.

N = vinnig en daar is nou twee nuwes wat hierdie N-teken dra. Ons vat die langpad met ‘n X, raak geïrriteerd met hierdie tegnologie en die ridder en prinses vertel hulle storie.N = fast and there are now two new ones bearing the N sign. We hit the road with a X, get irritated with this technology and the knight and the princess tell their story.Hyundai South Africa #Hyundaii30N #HyundaiKonaN #i30N #KonaN #i30 #Kona #i30ndaretofeel #HyundaiN #KonaNDareToFeelBMW South Africa #BMWX3 #BMWX3xdrive20d #X3 #X3xdrive #ChooseYourX #TheX3???????? #HyundaiSA #Wiele2Wiele Tip of the Week / Motorcycle video footage: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie ONS RADIO VRIENDE Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, April 12, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.