Wiele2Wiele ry met Hyundai se nuwe Palisade

Hyundai se Palisade.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Toyota se GR Yaris. Hulle ry ook met Hyundai se nuwe prestigesportnutsmodel – die Palisade. Hulle spandeer dan tyd met Kia se Pegas, vier VW se 70ste herdenking en gesels oor die Simola Hillclimb.

Nie miskien nie – hierdie IS die tydrenmotor vir die pad! Daar is nou ‘n splinternuwe vlagskip model en daar is nog plek vir ‘n intree model sedan. Ons vier ‘n 70ste herkending en kry hoendervel oor berg-klanke. Not maybe – this IS the rally car for the road! There is a brand new flagship model and there is still room for an entry-level model sedan. We celebrate a 70th and mountain sounds give us goose bumps. Toyota SA #NewGRYaris #ToyotaGRYaris #GRYarisHyundai South Africa #HyundaiPalisade #Palisade #AllNewPalisade Kia South Africa #KiaPegas #Pegas #thespacetomoveVolkswagen #VWSA70thAnniversary #DriveLocalSupportLocalFranschhoek Motor Museum #FMMSimola Hillclimb www.speedfestival.co.za #SimolaHillclimb Suzuki SA Nissan Other People's Cars???? #ToyotaSA #HyundaiSA #KiaSA #FranschoekMotorMuseum #NicolLouw #OtherPeoplesCars #CalvinFisher www.otherpeoplescars.co.zaMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, September 7, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
JohanR

Die Ford Ranger kan al amper nie in ‘n normale paarkeer plek staan sonder om uit te steek. Gaan hierdie Paleis pas?