Wiele2Wiele ry met Mustang Mach 1, Hyundai Staria en Corolla Cross

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die Ford Mustang Mach 1, die nuwe Hyundai Staria wat bietjie aan ‘n ruimtetuig herinner en ook met Toyota se langverwagte Corolla Cross.

Ons vlieg, verken ‘n ruimteskip en glimlag oor hierdie splinternuwe maar tog bekende. Ons gesels ook oor ‘tips’ en ‘n rooi-tydlose kunswerk.We fly, explore a spaceship and smile at this brand new, yet familiar one. We also talk about 'tips' and a red-timeless work of art.Ford #FordMustang #Mustang #MustangMach1 #FordMustangMach1 #Mach1Hyundai South Africa #HyundaiStaria #Staria #AllNewStaria #StariaExecutive #StariaElite #9Seater #11SeaterToyota SA #ToyotaCorollaCross #CorollaCross #AllNewCorollaCross #CorollaCrossHybrid #BuildInSouthAfrica #ProudlySouthAfricanPowerflow Exhausts Bellville #PowerflowExhaustBellville Tel: 0219307717 www.powerflowbellville.co.za???? #FordSA #HyundaiSA #ToyotaSA #PowerflowBellville #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, November 9, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.