Wiele2Wiele ry met ‘n Suzuki, ‘n Peugeot en ‘n Ford

Die Suzuki Swift spog met ‘n nuwe voorkoms.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Suzuki se gewilde Swift wat nou ‘n nuwe voorkoms en meer bykomstighede het. Hulle gaan ry ook met Peugeot se pragtige nuwe 3008 kompakte sportnuts en Ford se EcoSport Ambiente Auto. In 2Wiele word daar oor KTM se nuwe modelle gesels.

Wiele-Blitz van 20 April 2021

Kan jy glo, hulle het in 2020 vier rekord-verkope maande gehad en vir 2021 al klaar twee! Hierdie model, met sy nuwe voorkoms, gaan beslis sorg vir nog rekords!Praat van rekords, ons gaan ry ook met ‘n opgeknapte model wat sedert sy oorspronklike debuut in 2016, al 67 internasionale rekords ingepalm het.Hierdie gewilde intreemodel buksie, is nou ook beskikbaar met ‘n outomatiese ratkas en vir #2wiele raak ons oranje saam met ons kuiergas in die ateljee.They had four sales record months in 2020 and for 2021 already two! This model, with its new look, is definitely going to bring more records!Speaking of records, another facelifted model has set 67 international records since its original debut in 2016.This popular entry-level compact SUV is now available with an automatic gearbox and for # 2wheels we turn orange with our guest in the studio.Suzuki SA #SuzukiSwift #SwiftPeugeot #Peugeot3008 #3008Ford South Africa #FordEcoSport #EcoSportAmbiente #AmbienteAutoKTM Paarl KTM South Africa #KTM1290AdventureR #KTM1290AdventureS #KTM890AdventureR #KTM890Adventure???? #SuzukiSA #Wiele2Wiele #PeugeotSA #FordSA #KTMMediaMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, April 20, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.