Wiele2Wiele ry met nuwe Hyundai i20

Kingsley en Ross Holgate.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan rits Wiele2Wiele rond met die oulike nuwe Hyundai i20-buksie en Mercedes-Benz se GLB 220d kompakte sportnuts.

Hulle gesels ook met Ross Holgate wat pas saam met sy bekende pa, Kingsley Holgate, vertrek het op ‘n 30 000 km-ekspedisie in hulle Land Rover Defenders. Die span gesels ook met ‘n jongman, Neil van der Vyver, wat naam maak in Motorcross-renne.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Belinda ·

Ek is n groot Hyundai aanhanger, en ek is seker daardie voertuig sal hulle verras.
Dink nogsteeds die Creta is n baie lelike kar, maar ja, smaak verskil seker. Andersins, wat Hyundai bied vir die prys wat jy betaal is glad nie sleg nie.
Ek het al 3 Hyundai’s besit en nie een van hulle het my n dag se probleem gegee nie. Dis deur en deur n voertuig wat waarde vir geld bied.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.