Wiele2Wiele ry met nuwe modelle van BMW, Suzuki en Hyundai

BMW 2-reeks koepee (Foto: Verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met drie nuwes wat sopas bekendgestel is: BMW se 2-reeks koepee, Suzuki se Celerio-buksie en Hyundai se Tucson-sportnuts.

Luister na die volledige gesprek boaan hierdie berig en kyk hier na ʼn lusmaker-video:

As die kat weg is, is die muis(e) baas met ‘n blits-wa koepee, ‘n buksie onder R200k en ‘n gewilde sportnuts wat nou heeltemal nuut is. Daar is ‘n avontuur wat ‘n verskil maak en die nuutste #2wiele nuus. When the cat’s away the mice will play with a powerful coupe, a city car under R200k and a popular brand-new SUV. There's an adventure that makes a difference and the latest #2wheels news.BMW South Africa #BMW2SeriesCoupe #2SeriesCoupe #THE2CoupeSuzuki SA #SuzukiCelerio #Celerio #MoveSmartHyundai South Africa #HyundaiTucson #Tucson #HyundaiTucsonLaunchFord Rally to Read #RallytoRead Read Educational Trust???????? #BMWSA #SuzukiSA #HyundaiSA Ford Rally to Read: Eastern Cape Motors2Wheels: #KTMPressCenter #RNFRacing www.buellmotorcycle.com www.motorcyclenews.comMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, March 16, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Duck ·

Julle wil so wiele, wiele, wiele met wat se petrol moet ons nogal daardie karre van julle ry?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.