Wiele2Wiele ry met nuwe VW Caddy, Polo GTi en Merc se E300 Coupé

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die vyfde generasie Volkswagen Caddy, die Polo GTi en Mercedes-Benz se E300 Coupé. Hulle gesels oor die meet van enjinuitsette (‘dyno tuning’) en raak ook nostalgies oor motorfietse.

Jy kan hierdie gewilde en splinternuwe MPV letterlik in enigiets omskep. Ons gaan ry met ‘n bekende embleem wat jou maklik kan flous en voel koninklik in hierdie lang slap sedan. Ons gesels alles wat jy moet weet oor ‘dyno tuning’ en vir #2wiele raak ons nostalgies. This popular and brand new MPV can literally be converted into anything. We drive a popular logo that can easily fool you and feel like royalty in this sedan. We talk about everything you need to know about dyno tuning and get nostalgic for #2wheels.Volkswagen #VWCaddy5 #NewCaddy #NewVolkswagenCaddy #CaddyCargo #CaddyKombi #Caddy #NewVolkswagenPolo #VWPoloGTi #PoloGTiMercedes-Benz South Africa #MercedesBenzEClass #EClass #E300CoupeKoos Swanepoel Developments #KoosSwanepoelDevelopments #KosieSwanepoel https://ksdtuning.co.za???????? #VolkswagenSouthAfrica #BryceBarnard #VWSA #MercedesBenzSA #KSD2Wheels video: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Helderberg RadioHelderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio ONS RADIO VRIENDE #StereoSonderGrense Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radiodio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, April 5, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.