Wiele2Wiele ry met opgeknapte Hyundai Palisade

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Hyundai se vlagskip Palisade wat ‘n opkikkering ondergaan het.  Hulle het ook vir jou die perfekte oplossing as jy ’n gesinsvoertuig soek en terselfdertyd ’n onderneming wil bedryf – Hyundai se Staria Multicab. Terwyl die Formule E in Kaapstad plaasgevind het, was Wiele2Wiele by die Kyalami 9 uur-uithouren en vertel hulle vir jou alles wat daar gebeur het.

Hierdie week gaan ry ons met Hyundai se vlagslip Palisade wat opgedollie is. Ons het ook vir jou die perfekte oplossing as jy ’n familie voertuig soek en ’n besigheid wil bedryf – Hyundai se Staria Multicab. Terwyl die ABB Formula E in Kaapstad was, was Jeanette by die Kyalami 9 Hour ren en gesels ook met Team Stradale Motorsport. Nicol vertel jou wat gebeur as jy die versneller trap m.b.t. verhouding tussen brandstof/lug en vir #2Wiele, swaai Nicol en Jeanette hierdie keer hulle been oor Suzuki se GSX S1000 motorfiets.This week we will be driving Hyundai's flagship Palisade which has been refreshed. We also have the perfect solution for you if you are looking for a family vehicle and want to run a business too – Hyundai's Staria Multicab. While the ABB Formula E was in Cape Town, Jeanette was at the Kyalami 9 Hour race and also talks to Team Stradale Motorsport. Nicol tells you what happens when you step on the accelerator regarding fuel/air ratio and for #2Wheels it is time for Nicol and Jeanette to swing their leg over Suzuki's GSX S1000 motorcycle.Hyundai South Africa #NewPalisade #HyundaiPalisade #HyundaiStariaMulticab #StariaMulitcabKyalami 9 Hour #K9H @IntercontinentalGTChallengeStradale Motorsport #CharlArangies #ArnoldNeveling #ClintWeston AMG Driving Academy Zwartkops RacewaySuzuki Motorcycles South Africa #SuzukiGSXS1000 #GSXS1000???? #HyundaiSA #SuzukiMotorcyclesSA Tip of the Week: VidevoKyalami 9 Hour Video: #Kyalami9Hour #IntercontinentalGTChallengeAction Photos: IShootStories with AntonWTeam WRT Team Winning Photos: #IntercontinentalGTChallengeMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, February 28, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.