Wiele2Wiele ry met Peugeot se nuwe bakkie

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Peugeot Landtrek-bakkie, beleef die ‘Meester van Afrika’ met Toyota se Land Cruiser 300 en hou kompetisie met die Toyota Rav4 Hybrid. Hulle gesels ook met Kirsten Landman wat die Suid-Afrikaanse vlag by die 2022 Dakar-ren omhoog gaan hou. Sy is die enigste vrou in die ‘Original by Motul’-kategorie.

Wiele-Blitz van 16 November 2021

Hierdie bakkie is nié een van die groot 5 nie, ons gaan ry met die ‘Meester van Afrika’ en hou ‘n kompetisie met ‘n ander. Die moeilikste ren in die wêreld en sy gaan die enigste vrou in hierdie kategorie wees! Ons gesels dan ook nokasbande en tydskettings. This bakkie is not one of the big 5, we experience the 'Master of Africa' and have a competition with one another.The toughest race in the world and she's going to be the only woman in this category! We also talk about camshafts and time chains.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-ry-met-peugeot-se-nuwe-bakkie/Kyk episode 8 van Perdekrag: https://youtu.be/pq3utKn5xKcPeugeot #PeugeotLandtrek #AllNewLandtrek #LandtrekBakkieToyota SA #ToyotaLandCruiser300 #LandCruiser300 #AllNewLandCruiser #LC300#ToyotaRav4Hybrid #Rav4Hybrid #HybridKirsten Landman ASP Rope Access International KTM South Africa #KL117 #Dakar2022 #BradfordLouw #OriginalByMotul #MalleMotoSouthern Africa Dakar Group???? #PeugeotSA #ToyotaSA #Perdekrag #ForumFilms#KirstenLandman #ASPInternationalTip of the Week: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar104 Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, November 16, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.