Wiele2Wiele ry met spesiale Mazda3

Die spesiale uitgawe Mazda3.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die spesiale uitgawe van die Mazda3 ter viering van Mazda (voorheen Toyo Kogyo) se 100 jaar bestaan. Hulle ry ook weer met Hyundai se Creta en vat die langpad met Toyota se Land Cruiser Prado 2.8L VX-L. Dan gesels hulle oor motordiagnostiek en gaan ry met ‘n ysterperd vir 2Wiele.

Wiele-Blitz van 4 Mei 2021

Só vier jy jou 100-jaar bestaan – met ‘n pragtige luikrug wat al ‘n klomp toekennings gewen het! Ons stem nog steeds nie saam oor hierdie kompakte sportnuts nie – vat dan die langpad na ‘n pragtige plaas in Kamieskroon met ‘n groot sportnuts, gesels oor motordiagnostiek en swaai weer ons bene oor ‘n ysterperd.This is how you celebrate your 100th anniversary – with a beautiful hatchback that has won many awards!We are still not in agreement about this compact SUV – then we hit the road to a beautiful farm in Kamieskroon with a big SUV, talk about car diagnostics and swing our legs over a motorcycle.Mazda Southern Africa #Mazda3 #Mazda3100thAnniversary #100thAnniversarySpecialLogoHyundai South Africa #HyundaiCreta #CretaToyota South Africa #ToyotaLandCruiser #LandCruiserPrado #ToyotaLandCruiserPrado #Pradowww.powerflowbellville.co.za #powerflowbellvilleHonda SA #CRF1100LAfricaTwin #HondaAfricaTwin #AfricaTwin???? #Wiele2Wiele #PowerflowExhaustBellville #HondaMotorcyclesSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radioo Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, May 4, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.