Wiele2Wiele ry met Toyota se Rumion

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met twee verskillende sewesitplekvoertuie – die Mercedes-AMG GLS 63 4MATIC+ en Toyota se nuwe Rumion. Hulle spandeer ook tyd met Volkswagen se nuwe Golf 8 GTi, gee raad oor kapings en vereer ‘n legende.

Wiele-Blitz van 30 November 2021

Twee 7-sitplek voertuie – die een kos R 3,2 mil en vir dieselfde geld, kan jy amper 11 van die ander een koop. Ons spandeer tyd saam met 'Vrrpa', gee raad oor kapings en pik 'n traan oor 'n #2wiele legende.Two 7-seater vehicles – one costs R 3.2 mil and for the same money, you can buy almost 11 of the other one. We spend time with 'Vrrpa', give advice on hijackings and shed a tear over a #2wheels legend.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-ry-met-toyota-se-rumion/Mercedes-Benz South Africa #MercedesAMGGLS63 #MerdecesAMG #AMGGLS63 #AMG #GLS63Toyota SA #ToyotaRumion #RumionVolkswagen #Golf8GTi #GTi #VWGolfGTi #VWGTi #VrrpaMasterDrive www.masterdrive.co.za #CarjackingUpAgain???? #MercedesBenzSA #ToyotaSA #VWSA #MasterDriveSA #Topgear https://www.topgear.com/car-news/motorsport/12-valentino-rossis-most-memorable-momentsMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio ONS RADIO VRIENDEe STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar104 Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, November 30, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.