Wiele2Wiele ry met Volvo-trok

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week is daar ‘n eerste vir Wiele2Wiele – hulle ry met Volvo se 16-liter FH16-vragmotor. Audi stel sy derde oorkruis sportnutsvoertuig (CUV) bekend: die Audi Q5 en SQ5 Sportback. Hulle rits ook met die Nissan Magnite rond en dan kry hulle Dakar-koors tydens die Parys400-veldren.

Wiele-Blitz van 23 November 2021

‘n 1ste vir die boeke en dan ‘n 3de vir hierdie familie. Hierdie een wen die skoonheidskompetisie en dan is dit tyd vir Dakar-koors by hierdie ren waar kampioene gekroon word. Wenners word ook aangekondig vir #2WieleA 1st for the books and then a 3rd for this family. This one wins the beauty pageant and then it's time for Dakar fever at this race, where champions were crowned. Winners are also announced for #2WheelsVolvo Trucks South Africa #VolvoFH16 #VolvoTrucks #MadeForYouAudi South Africa #AudiQ5Sportback #AudiSQ5Sportback #Q5Sportback #SQ5SportbackNissan #NissanMagnite #MagniteToyota Gazoo Racing South Africa Toyota SA #DKRHiluxT1+ #TeamHilux #2022Dakar South African Cross Country Series #Parys400 KTM Paarl #ClintonPienaarHonda Adventure Motorcycles Honda SA #HondaQuest2021 Specialised Adventures???? #Wiele2Wiele #AudiSA #NissanSA #ToyotaSA #SACCS #SpecialisedAdventuresMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar104 Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, November 23, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
SjN

Volvo trok se brandstofverbruik is baie goed.