Wiele2Wiele ry met vuurwarm Mercedes-AMG A 45 S

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die vuurwarm Mercedes-AMG A 45 S en vat dan die pad met die Ford Tourneo Custom-bussie en Audi se Q3 Sportback kompakte sportnuts. Hulle gesels oor petrol- en dieselpompkalibrasie en kry hulle hande vuil vir 2Wiele.

Wiele-Blitz van 6 April 2021

“Vuurwarm’ kry nuwe betekenis met hierdie luikrug! Ons vat die pad met nog ‘n bussie en ry ook met ‘n duur maar luukse kompakte sportnuts. Is jy seker jy kry presies 1liter? Ons gesels oor petrol- en dieselpomp kalibrasie en kry dan ons hande vuil vir #2wiele."Fiery hot" takes on a new meaning with this hatch! We hit the road with another bus and also drive with an expensive but luxurious compact SUV. Are you sure you are getting exactly 1 liter? We talk about petrol and diesel pump calibration and then get our hands dirty for # 2wheels.Mercedes-Benz South Africa #AMGA45S #MercedesAMGA45S #A45SFord South Africa #FordTourneo #FordTourneoCustom #TourneoCustomAudi South Africa #AudiQ3Sportback #Q3Sportback???? #wiele2wiele #MercedesBenzSA #FordSATip of the Week: @videvo.net – free stock footage Author: #Khaj1TMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, April 6, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.