Wiele2Wiele ry met VW se nuwe GTI

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met drie uiteenlopende motors – die Honda FIT, Volvo se XC40 T4 en Volkswagen se langverwagte Golf 8 GTI. Hulle gesels oor enjinposisies en vir 2Wiele gons dit in die ateljee oor die Suid-Afrikaner Brad Binder wat die afgelope naweek se MotoGP-ren op sy KTM-motorfiets gewen het.

Wiele-Blitz van 17 Augustus 2021

Verandering bring vernuwing – hierdie stylvolle sportnuts sal jou spesiaal laat voel en dan ervaar ons self hierdie langverwagte een! Ons gesels oor enjin-posisies en vir #2wiele staan ons breëbors trots!Change brings renewal – this stylish SUV will make you feel special and then we will experience this long-awaited one ourselves! We talk about engine positions and for #2wheels we are super proud!Honda SA #HondaFIT #FIT #HondaFITHybrid #FITHybrid #FindYourFIT #YourHondaFIT Volvo Cars #VolvoXC40 #VolvoXC40T4 #XC40 #XC40T4 #Geartronic #InscriptionVolkswagen #Golf8 #VWGolf8GTi #Golf8GTi #GTi #Golf8 #vrrphaBrad Binder www.bradbinder33.com KTM Factory Racing #ProudlySouthAfrican???? #HondaSA #NicolLouw #VolkswagenSouthAfricaTip of the Week: @video.netMotoGP: www.motogp.com MotoGP #BradBinder #KTM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, August 17, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.