Wiele2Wiele stel Chery se Tiggo 7 Pro op die proef

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met nog ’n nuwe Chery – die Tiggo 7 Pro. Hulle vat die langpad van die Kaap na Bloemfontein en terug met die Hyundai Staria Elite-bussie en gaan ry ’n spesiale verjaarsdaggeskenk – die Suzuki Vitara Brezza S-Edition. Hulle gee raad oor multimeters en gesels dan oor ander tipe tweewiele – die CEO Wheelchair Challenge.

Nog ‘n kersie op die koek, langpad met ‘n ruimteskip om rugby te gaan kyk en sien ‘n spesiale verjaarsdaggeskenk model. Ons kyk na wat hierdie ou metertjie alles kan doen en vir #2wiele – ‘n ander tipe twee wiele wat ‘n verskil maak!Another cherry on top, we hit the road with a spaceship to watch rugby and see a special birthday present model. We look at everything this meter can do and for #2wheels – another type of two wheels that makes a difference!Chery South Africa #CheryTiggo7Pro #Tiggo7ProHyundai South Africa #HyundaiStaria #Staria #StariaEliteSuzuki SA #SuzukiVitaraBrezza #VitaraBrezza #VitaraBrezzaSEdition #SEditionSBS Tanks #SBSWheelchairChallenge2022 #CEOWheelchairChallenge #CEO #DelayneGray Little Eden Society???????? #CherySA #HyundaiSA Paarl Boys High Rugby Photos: #ChristineBatt #SuzukiSA CEO Wheelchair Challenge: #SBSTanks #ErikaHendrikzTip of the Week: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritmee Namib Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, May 17, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.