Wiele2Wiele toets ’n 4×4-koning

Mercedes-Benz G 400d is ‘n viertrekvoertuig met ‘n geskiedenis wat oor 41 jaar strek. (Foto: Verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met ʼn 4×4-koning wat ʼn ryke geskiedenis van 41-jaar het – die Mercedes-Benz G 400d.

Hulle vat die pad Tuinroete toe saam met Volkswagen se T6.1 Kombi en gaan jaag dan op ʼn dak met ʼn paar van Audi SA se 15 nuwe modelle. Hulle gesels ook 4×4-stelsels en oor die eerste MotoGP-ren van 2021.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.