Wiele2Wiele verken Karoo met nuwe Fortuner en Seltos

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week verken Wiele2Wiele die Karoo se besonderse skoonheid van twee kante af – aan die een kant met Toyota SA en sy nuwe 2023 Fortuner en aan die ander kant, saam met Kia SA en sy Seltos. Dit is ook weer tyd vir die Motor van die jaar-toetsdae, waar die 21 finaliste behoorlik op die proef gestel word. Hannes Visser deel die opwinding en ook hartseer van die onlangse Nkomazi 400-veldren en daar is ook terugvoer oor die Ducati 1098 wat uit die waakeenheid is.

Die Karoo se besonderse skoonheid word van twee kante af verken – Jeanette saam met Toyota SA en hulle nuwe 2023 Fortuner en Ané Albertse saam met Kia SA en hulle Seltos. Dit is ook tyd vir die jaarlikse ‘SA Car of the Year’ toetsdae, waar 21-finaliste deur hulle passies gesit word. Hannes Visser deel die opwinding en ook hartseer van die onlangse Nkomazi 400 veldren en Nicol gee terugvoering oor sy Ducati 1098 wat uit die intensiewe-sorg eenheid is.The Karoo's exceptional beauty is explored from two sides – Jeanette Kok-Kritzinger with Toyota SA and their new 2023 Fortuner and Ané Albertse with Kia SA and their Seltos. It is also time for the annual SA Car of the Year test days, where 21 finalists are put through their paces Hannes Visser shares the excitement and also sadness of the recent Nkomazi 400 off-road race and Nicol gives feedback on his Ducati 1098 which is out of the intensive care unit.Toyota SA Kia South Africa #KiaSeltosAdventure #KiaSeltosSouth African Guild of Mobility Journalists – SAGMJ Old Mutual Insure #OMinsureCOTY #sacoty2023 #sacotySouth African Rally-Raid Championship #HannesVisser #Nkomazi400???? #ToyotaSA #KiaSA COTY Footage: Ultimate Motoring#SARallyRaidChamps #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm RADIO GAMKALAND RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, April 5, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.