Egskeiding: Hoe dra jy dié nuus aan jou kinders oor


Een-cappuccino

Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief is boek oor egskeiding en die uitdagings van enkelma wees. Foto: CUM-uitgewers.

Met Suid-Afrika se besonder hoë egskeidingsyfer in gedagte gesels Annelize Brits met Elize Parker en Magriet Smit, skrywers van die boek Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief. Die skrywers ken die seer van egskeiding en in hierdie eerste episode gee hulle ouers raad oor hoe om die nuus van ’n egskeiding aan die kinders oor te dra. Nóg ʼn baie belangrike aspek, finansies, kry aandag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.