
Magriet Smit een van die skrywers van die boek ‘Een Cappuccino en ‘n creme soda, asseblief’. Foto: Youtube.com
Egskeiding is ʼn pynlike en eensame pad om te stap. Om te vergewe en te vergeet is nie maklik nie. Magriet Smit en Elize Parker gesels met Annelize Brits en gee enkelma’s raad en hoop. Hulle is die skrywers van die boek Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
ek is geskei en die kinders bly by my. ek is in 2009 geskei na ek en my xman vir 2 jaar uitmekaar was en soos hond en kat oor besittings en nog meer belangrik, die seuns baklei om ouerskap. nou eers na 6 jaar is ons ok. hy het ‘n verhouding gehad en ‘n maand na ons geskei is, is hy getroud met die ene wie hy my verneuk het. nou eers na basies 8 jaar is ons nou ok. ons is nie vriende nie (sal nooit wees nie) maar ons kom oor die weg vir die kinders se… Lees meer »
Vergewe? Dis maar ‘n baie moeilike saak, vooral as daar teen my kind so gelieg is en nog word, dat my kind met my niks te doene wil he. Dit ondanks 2 “lie-detector” toetse welke my vrypleit. Die onregvaardigheid is wat my baie uitvang.