Egskeiding: Uitdagings vir ‘n enkelma


Een-cappuccino

‘Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief’ is boek oor egskeiding en die uitdagings van enkelma wees. Foto: CUM-uitgewers.

Annelize Brits gesels met Elize Parker en Magriet Smit, skrywers van die boek Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief oor die uitdagings daaraan verbonde om ’n enkelma te wees. Die moeilikste is om totsiens te sê vir die bekende en hallo te sê vir nuwe uitdagings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.