[Foto’s] So gemaak om orde te skep

Foto: Facebook

Foto: Facebook

Soms is dit moeilik om jou huis in orde te hou – jou persoonlikheid hou dalk van ʼn bietjie meer “vryheid” of jou kinders verstaan dalk nog nie die konsep van orde nie.

Hoe ook al sy, die Facebook-blad, Ecodaisy, wys jou ʼn paar kreatiewe en praktiese opsies om jou huis so ’n bietjie langer aan die kant te hou

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.