Gesonde gesinne: Goeie ouers loop voor

(Foto: James Wheeler/Unsplash)

Al die lede van ʼn gesin is ewe kosbaar, maar elke lid het nie dieselfde verantwoordelikhede nie. Ouers het meer ervaring, hulle beskik oor meer hulpbronne en is uiteindelik die verantwoordelikes wat die leierskapsrol in die gesin moet volstaan.

Lourindi Nel, ʼn kinder- en volwasseberader, kuier in Maroela Media se ateljee. Sy verduidelik in hierdie aflewering van ons podsendingsreeks oor gesonde gesinne waar die krag van ʼn verhoudingsgedrewe gesin lê, asook die verskil tussen waarde teenoor funksie in ʼn gesin wat hierdie soort verwysingsraamwerk het.

Kom luister na die volledige onderhoud boaan hierdie berig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.