Hoe toets ek als, maar bly steeds ‘in’?

Nadine Blom (Foto verskaf)

“Al die besluite wat jy neem, eggo in jou toekoms.” Dít is die wyse woorde van Nadine Blom. Beproef alles, maar behou die goeie. Leer uit jou foute en staan weer op. Só bou jy aan jou karakter en skaaf jy aan jou wonderlike persoonlikheid.

Dit is veral goeie raad vir matrikulante wat nou die grootste besluite van hul lewe moet neem.

Nog iets spesiaal vir matrieks: Om jou matriekuitslae te kry was nog nooit só maklik nie. Maroela Media het die “Maroela Matrieks”-app ontwikkel om dit vir matrikulante so gerieflik as moontlik te maak om toegang tot hul uitslae te kry sodra dit vrygestel word.

Maroela Matrieks is beskikbaar vir Android– en iOS-slimfone. Laai die app nou af, dis die eerste stap ter voorbereiding vir jou groot eksamen!

Klik hier as die video nie direk in jou webblaaier speel nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

AW ·

You are the Books you read,
the Movies you watch,
the Music you listen to,
the People you spend time with,
the Conversations you engage in.
Choose Wisely what you Feed your Mind.
– Unknown –

Your Mind Will Always Belief Everything You Tell It.
Feed it Hope.
Feed it Truth.
Feed it With Love.
– Unknown –

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.