Luister: Anderkant die KABV

Argieffoto bloot ter illustrasie. (Foto: Unsplash)

In hierdie insiggewende aflewering van Podvoeding gesels Johan Koekemoer en Charlotte Fourie van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum met dr. Celia Booyse oor die huidige Suid-Afrikaanse skoolkurrikulum, die kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV, ook bekend as CAPS), hoe dit ontstaan het en hoe die professionele rol van die onderwyser daardeur drasties afgeskaal is – tot nadeel van ons kinders se opvoeding. Ons gesels verder oor beginsels van byderwetse gehalte-onderwys en hoe dit bereik kan word.

  • Kom luister na die volledige gesprek boaan hierdie teks.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.