Luister: Die belangrikheid van die grondslagfase vir verdere leer


skoolkinders.jpg

Twee kenners van Impak Onderwys bespreek die belangrikheid van die grondslagfase vir verdere leerprestasie. Foto: Argief.

Marietjie Maritz, vakspesialis by Impak Onderwys se grondslagfase, en dr. Nalize Marais, kurrikulumontwikkelingskonsultant, kuier in die ateljee vir ʼn gesprekreeks wat fokus op die belangrikheid van die grondslagfase.

Dr. Nalize verduidelik aan Esté Meyer Jansen van Maroela Media hoekom hierdie tyd van ʼn kind se lewe so ‘n groot impak het op leerderprestasie in die res van’n kind se lewe.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.