Luister: Kinders se ingesteldheid teenoor wiskunde bepaal hulle sukses


wiskunde-02

Hoekom sukkel soveel kinders met wiskunde? Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers verduidelik. Foto: Argief.

Hoekom sukkel so baie kinders met wiskunde, en hoekom is jou kind se ingesteldheid teenoor die vak so belangrik? Dit is die vrae wat in vandag se gesprek oor wiskunde beantwoord word.

Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met Ruan Kapp, Valentyn van der Merwe en Hein van Niekerk, die lede Vereniging van Afrikaanse Wiskunde-onderwysers, hieroor gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Wessel ·

My opinie hieroor is dat daar weer moet terug gegeen word op die basiese beginsels soos ons vroeër jare gehad het om eers tafels te leer uit jou kop uit. Sodra hulle dit baas geraak het kan daar dan verder gegaan word met meer ingewikkelde probleme.

Wiskunde kan baie meer interressant en lekker gemaak word as onderwysers meer op die praktiese sy oor toepassing van wiskunde aan hulle oor te dra. Wys vir hulle waar in die praktyk hulle sulke probleme sal kry en baie meer sal dit verstaan. Wikunde is ‘n “VERSTAAN” vak en nie ‘n l”LEER” vak nie. Die probleem soos wat ek dit nou sien is dat onderwysers nie behoorlik opgelei word om dit aan te bied nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.