Luister: ʼn Kweekplan vir sierboompies


dogter-en-hond

Foto: Pezibear/Pixabay.com

Ons almal ken daardie kleingoed wat klink asof hulle ʼn onuitputlike vermoë het om in ʼn temerige stem te kerm en wat hartseer raak oor elke verdwaalde hondjie langs die pad. Wel, dalk is vandag die dag dat jy ontdek jou kind is inderwaarheid ʼn sierboom.

Susan Lombaard gesels verder met Hettie Brittz van Immergroen Ouerskap oor hul boomsoortprofiel vir kinders en oor wat hulle bedoel wanneer hulle van “sierboompies” praat.

  • Immergroen Ouerskap bied ʼn groot verskeidenheid kursusse aan wat jou kan help om nie net jou kinders nie, maar ook jou man en selfs jou vriende en kollegas beter te verstaan. Temas soos gesag, dissipline en jou kind se ontwikkeling word in hierdie kursusse bespreek. Besoek gerus Immergroenouerskap.co.za om meer uit te vind oor ʼn kursus wat naby jou aangebied word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.