Luister: Opvoeding as ’n Bybelse opdrag

Argieffoto ter illustrasie. (Foto: Unsplash)

Die onderwys is nie ʼn beroep nie, maar ʼn roeping. Dit is egter nie slegs die onderwyser se roeping nie, maar ook dié van die ouer en die geloofsgemeenskap.

Ds. Christiaan Jooste gesels in hierdie episode vanuit die Skrif oor die taak om kinders op te voed en te leer, asook wie se verantwoordelikheid dit nou regtig is.

  • Kom luister na die volledige gesprek boaan hierdie teks.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.