Luister: Plaaslik geanker, maar vir die hele wêreld toegerus

Flip Buys is die voorsitter van die Solidariteit Beweging. (Foto: Reint Dykema)

Redenaars, koor, rugby en sokkie is nie wat Afrikaanse skole uniek en onmisbaar maak nie. Tog is daar wel ʼn soort “iets” in sommige skole wat hulle uniek maak, en dit is veel dieper as net die aktiwiteite van ʼn skool.

Daardie “iets” is Afrikaners se kultuur. Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, gesels in hierdie episode oor die groter prentjie van ons skole se kultuur.

  • Kom luister na die volledige gesprek boaan hierdie teks.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.