Luister: Veroorsaak AGHS verslawing?

Foto ter illustrasie. (Foto: Unsplash)

Talle mense skerm vir die stigma van verslawing wat saam met aandaggebrek‑hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, kom.

In die 11de en laaste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor AGHS gesels ons met dr. Jerrie Bezuidenhout, psigiater en direkteur van mediese dienste by Vista Kliniek, oor AGHS en verslawing.

Luister boaan die teks na die volledige klankonderhoud met dr. Jerrie Bezuidenhout.

Het jy ʼn aflewering van hierdie reeks oor AGHS misgeloop? Kom luister hier na die reeks wat al die vrae oor die sindroom takel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.