Podcast: Play in new window

Dit is nooit te vroeg in die jaar om te begin met jou voorbereiding vir wiskunde-eksamens nie. Foto: Argief.
Dit is dalk nog vroeg in die jaar maar jou voorbereiding vir jou wiskunde-eksamens begin reeds van die eerste dag van die skooljaar. Ruan Kapp, Hein van Niekerk en Valentyn van der Merwe van die Vereniging van Afrikaanse Wiskunde-onderwysers gee raad oor jy jou kind kan help om vir dié vak se eksamens voor te berei.
Esté Meyer Jansen van Maroela Media het die gesprek gelei:
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Nooit te vroeg nie sê julle. Voorbereiding vir winskunde begin die 1ste dag van jou 1ste jaar in Gr 8. Oplet, luister, luister en nog luister. Wiskunde is `n verstaan vak. Ek het dit gehaat met n passie (en ek was van die klomp waar dit nie verpligtend was om wiskunde te vat) maar ek is vandag baie bly oor my keuses in my vakke (en vir my ouers wat my op skool gehou het).
Wiskunde is en bly `n noodsaaklike vak.