Die vakspesialis by Impak Onderwys, Marietjie Maritz, en dr. Nalize Marais, kurrikulumontwikkelingskonsultant vir dié diensverskaffer, is vandag terug in die ateljee om met Esté Meyer Jansen te gesels oor die grondslagfase.
Dr. Nalize verduidelik hoe ʼn kind moet leer in die fase van skool, en watter vaardighede vasgelê moet word.