‘Rianette en die Internet’: Doen ’n digitale detoksifisering

(Foto verskaf)

Digitale verslawing is ʼn realiteit en dalk is dit tyd om na ons eie aanlyn gewoontes te kyk en ʼn digitale detoks te doen.

In hierdie episode van Rianette en die Internet, help Rianette Leibowitz ons om bewus te raak van die gevaar wat elkeen van ons daagliks moet bestuur en hoe om in beheer te bly van ons digitale gewoontes en verslawing te voorkom deur gereeld af te skakel.

Rianette gesels ook in hierdie episode met Brad Huddleston oor sy boek Digital Rehab en sy deel ’n gratis digitale detoks-pakket vir jou om te gebruik hierdie vakansietyd.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.