‘Rianette en die Internet’: Is jy ’n verantwoordelike digitale burger?

(Foto verskaf)

Wat beteken dit om ʼn verantwoordelike digitale burger te wees? Hoe verseker jy dat jy en jou gesin jul deel in die aanlyn wêreld doen en waarde toevoeg, terwyl jy tegelykertyd uitkyk vir die slaggate én die geleenthede aangryp?

In dié episode van Rianette en die Internet gee Rianette omvattende raad, en deel sy haar insig om hierdie hedendaagse uitdaging met moed en sukses aan te pak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.