‘Rianette en die Internet’: Jou kuberwelstand en verhoudings

(Foto verskaf)

Ons is bewus van so baie aspekte waaraan ons moet aandag gee om goed en verantwoordelik na onsself te kan omsien. Dit sluit in van gesonde eetgewoontes tot genoeg slaap, maar hoe hanteer jy jou digitale gewoontes op ʼn daaglikse basis?

In die jongste aflewering van Rianette en die Internet, vertel Rianette Leibowitz jou meer oor kuberwelstand, hoe om beheer te neem en te verseker dat dit nie jou verhoudings negatief beïnvloed nie. Sy plaas jou verhouding met jouself, die Here, jou gesin en nog meer in hierdie episode in die kollig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.